Lag lekker in Afrikaans

 

Lag lekker in Afrikaans

 

Lag lekker in Afrikaans

Boek met Afrikaanse Grappe

afrikaansegrappe.co.za

R 150.00

Die boek "Lag lekker in Afrikaans" bestaan uit 134 bladsye met kort grappies en humoristiese verhaaltjies…. Soms net ‘n snaakse gebeurtenis wat jou laat dink.

Die boek het ook diere gesigte wat uitdrukking gee aan die grappies waarby dit verskyn.

Ek het net gevoel dat die Afrikaanse taal is ‘n mooi taal en ek kan in Afrikaans soveel dinge se wat ek nie in ‘n ander taal kan beskryf nie.

Dit is ook vir my belangrik om goeie waardes in te dra sodat selfs kinders dit kan lees sonder om negatief beinvloed te word.

Posted on 2019-08-21 19:11:02 by Gerhardus Erasmus

Reference: 729

 


 

Gerhardus Erasmus

082 923 6548

gert@gerhardus.co.za

 

Category: Books