Chitter Chat Box Posts

Home >> Pretoria >> Children Parties - Pretoria

 

 

MJ Uplifting Child shared this post

Liewe lawwe maatjies by jou partytjie
Poppekas gesigverf en ballonne

Contact
Henriete
081 572 8867
mj.upliftingchild@gmail.com

Partytjies!

Ons werk 'n pakket uit wat jou sak pas.

Van poppekas tot gesiggies verf.

Tussen Tasha die poppe dogtertjie en Vlerkie die anderse voëltjie sal jy skater tot jy lê terwyl hulle jou leer van goeie maniere en dat jy uiters spesiaal is!

You are viewing all posts in Children Parties - Pretoria
View all Posts in Pretoria
View Posts in All Towns



Post ID: 313